"En niemand gooi nuwe wyn in ou velsakke nie. As hy dit sou doen, sal die nuwe wyn die velsakke laat oopbars. Dan is die wyn vermors en die sakke daarmee heen. Nee, nuwe wyn moet in nuwe velsakke gegooi word."
Sedert die jaar 2000 bedien dr Christo duisende Afrikaanssprekendes oor die internet die Woord elke week via ’n WEEKLIKSE NUUSBRIEF genaamd, NOG ’N SLUKKIE NUWE WYN.
Hier is ’n skakel waarmee jy en ander kan inskakel by die netwerk om ook hierdie weeklikse nuusbriefie met Woord weekliks te ontvang.
Sunday : Closed
Monday : Closed
Tuesday : Closed
Wednesday : Closed
Thursday : Closed
Friday : Closed
Saturday : Closed
Copyright © Meishi Pro 2024
Hey there,
We use cookies to track if you've seen this option
before, that's it. Select an option below to save
this portfolio. Selecting 'View Only' will not save
Social